Peppertree Lodge

Peppertree Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela-Bela
STREEK: Limpopo
PROVINSIE: Limpopo
GPS:25°04’32.3″S 28°21’37.4″E of -25.075640,28.360388
OMGEWING: Bosveld
TARIEWE VANAF: R180 vir Kampplek per nag
R250 vir Selfsorg Eenhede Per persoon Per nag

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 20
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Peppertree Lodge Karavaan en kampterrein is buite Bela-Bela geleë.
Verblyf word in 4 selfsorghuise en ‘n karavaanpark met ablusiegeriewe aangebied.

Die karavaanpark bied staanplek vir 20 karavane of tente en het ablusiegeriewe met baddens en storte, asook braai-areas, kragpunte en watertoegang.

Selfsorg Huise:
Baobab het 5 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n volledig toegeruste kombuis.
Peppertree het 3 slaapkamers, 1 badkamer en ‘n kombuis.
Marula het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ‘n kombuis.
Mopane het 1 slaapkamer en 1 badkamer.

Geriewe op die perseel sluit ‘n gemeenskaplike swembad, ‘n plonspoel, vlugbalbaan, netbalnet, speelparkie met trampoline en wipplank en geriewe vir konferensies of funksies vir 100 mense in.

Doendinge op die plaas sluit swem, vlugbal, skaak en netbal in, terwyl die omliggende gebied weer geleentheid vir voetslaan, wildritte, perdry en Zipline-avonture bied.

Dit is naby besienswaardighede soos Mystic Monkeys en Feathers Wildpark, Rust de Winter Natuurreservaat en Waterberg Zipline Adventures.

Aanwysings – Continue to the R21;
– Merge onto the R21 and continue for 33.1 km;
– Use the left lanes to take exit 134 for N1 north toward Polokwane and continue for 1.6 km;
– Merge onto the N1 and continue for 70.2 km;
– Take exit 205 toward Rust De Winter/R101/Piennarsrivier;
– Turn left at the sign for Rust De Winter;
– Turn right onto the R101 and continue for 13.6 km;
– Turn right at the sign for Lehau and continue for 4.9 km;
– Turn left onto the gravel road;
– After 400 m, turn right and continue towards Peppertree Lodge Caravan and Camping Site.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Vlugbal, Skaak, Kar of Fiets ritte om die Wild te bekyk


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Winkel

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak
Kontak persoon Vicky Labuschagne
Kontak nommer 0761377759
Epos info@peppertree-lodge.co.za
Tariewe

Buite Seisoen in die week P/P/N Naweke Skool vakansies en Lang naweke
Boabab (12 x Bed)
Eenheid R 850.00 R 900.00 R 1 050.00
Meer as 8 mense P/P/N ekstra R 100.00

Pepper Tree(8 x Bed)
Eenheid R 750.00 R 850.00 R 950.00

Mopane (4 x Bed)
Eenheid R 550.00 R 650.00 R 750.00

Marula(6 x Bed)
Eenheid R 700.00 R 800.00 R 850.00

Buite Seisoen in die week per staanplek 6 persone per staanplek Skool vakansies en naweke 6 persone per staanplek
Kampeer Staanplek
Eenheld per dag R 110.00 R 200.00

SELFSORG

Baobab Huis - 12 Persone
Selfsorgeenhede: 4
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Baobab Huis – 12 Persone
5 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en 1 stapelbed. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen ‘n koningingrootte-bed. Die een badkamer is in die vierde slaapkamer en die ander badkamer word gedeel en het ‘n bad.
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen.

Outside1.10

Peppertree Huis - 8 Persone

Peppertree Huis – 8 Persone
3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 1 koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ‘n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer word gedeel tussen die 3 slaapkamers en het ‘n stort en ‘n bad.
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen.

 pt

Marula Huis - 6 Persone

Marula Huis – 6 Persone
2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het ‘n koningingroote-bed en deel ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en ‘n stort met die tweede slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens.
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen.

Marula Huis - 6 Persone

Mopane - 4 Persone

Mopane – 4 Persone
‘n Woonstelletjie met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die badkamer het ‘n bad en stort. n Sleeper Couch is in die Sitkamer wat 2 ekstra mense slaap
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen

Mopane - 4 Persone Mopane - 4 Persone

Tariewe

Buite Seisoen in die week P/P/N Naweke Skool vakansies en Lang naweke
Boabab (12 x Bed)
Eenheid R 850.00 R 900.00 R 1 050.00
Meer as 8 mense P/P/N ekstra R 100.00

Pepper Tree(8 x Bed)
Eenheid R 750.00 R 850.00 R 950.00

Mopane (4 x Bed)
Eenheid R 550.00 R 650.00 R 750.00

Marula(6 x Bed)
Eenheid R 700.00 R 800.00 R 850.00

Buite Seisoen in die week per staanplek 6 persone per staanplek Skool vakansies en naweke 6 persone per staanplek
Kampeer Staanplek
Eenheld per dag R 110.00 R 200.00

RESENSIES