Onverwags Wildsplaas

Onverwags Wildsplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Brits (23km) Pretoria (78km)
STREEK: Brits
PROVINSIE:  Noordwes
GPS:S 25.458988 E 27.786087
OMGEWING: Bosveld
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

“Betaal-Wat-Jy-Wil” Lente Naweek!!!

7-9 SEPTEMBER 2018
ONS HET 42 STAANPLEKKE BESKIKBAAR
“FIRST COME, FIRST SERVE”
BOMA BRAAI SATERDAG VANAF 16H00
Terme en Voorwaardes geld.

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 45
Persone Per Staanplek
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Beskrywing Onverwags Karavaanpark is in die Brits omgewing geleë – in die Noord-Wes provinsie. Die Karavaanpark is in ‘n rustige bosveld omgewing geleë, weg van die stadsgewoel. Daar is sowat 16 spesies inheemse bome op die wldsplaas en die mak wild sluit die volgende in: Kameelperde, Kudu, Rooihartbees, Swartwitpens en vele meer. Onverwags Karavaanpark is ook baie gewild onder voël-liefhebbers, aangesien die omgewing ongerep is met ‘n groot verskeidenheid voëls en watervoëls by die plaasdam (pragtige uitsigte). 45 Staanplekke in totaal, waarvan daar 40 lowergroen gras staanplekke is en ‘n verdere 5 staanplekke met grondbedekking. Die ablusie geriewe is 5 ster kwaliteit. Die staanplekke is geskik vir vir woonwaens, boswaens, motorwoonwaens of tente.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Binneshuise Verhitte swembad & koue swembad
Tafel tennis & Pool tafels


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite 24 uur sekuriteit

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREEK

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 1
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Een selfsorg huis met 3 slaapkamers beskikbaar. Die huis het ‘n groot oopplan sitkamer en kombuis en ‘n kuierstoep met braaigeriewe.
KONTAK & TARIEWE
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 087 813 0525

Onverwags pryslys vir 2017