Olifants River Lodge

Olifants River Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 20km
STREEK: Middelburg
PROVINSIE: Mpumalanga
GPS: S25.76198° E29.31260°
OMGEWING:  Bosveld
TARIEWE VANAF: R550.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 40
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja

Olifants Rivier Lodge is in die Groot Olifantsrivierkloof. Gaste kan kies tussen verskeie verblyfopsies met asemrowende uitsigte, vanaf die rietdakrondawel met en suite-badkamers, selfsorg-oopplancabanas en selfsorg-dubbelverdiepingvillas. Daar is ook ‘n karavaan- en kampeerplek met elektrisiteit- en waterpunte op die oewer van die Olifantsrivier. Die kampeerplekke is nie afgebaken nie.

‘n Deposito van 50% word binne 72 ure nadat die bespreking gemaak is vereis en die balans is betaalbaar wanneer jy inklok. Let asb. daarop dat jy 12 km grondpad moet ry om ons te bereik.

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING

Kampplek

Die kampplekke is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Elke kampplek het ‘n water- en elektrisiteitpunt.  Die kampplekke is nie afgebaken nie. Daar is 4 ablusieblokke waarvan gaste gebruik kan maak waarvan sommiges ook gesinsbadkamers het.  Daar is ook opwasgeriewe beskikbaar.

Rondawels

16 Eenhede beskikbaar.
Die rondawels bied slaapplek vir 2 persone op 2 Enkel- of 3/4-beddens.
Hierdie eenhede het elkeen ‘n en-suite badkamer, maar het nie kombuisgeriewe nie. Daar is ‘n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Hierdie grasdak eenhede word daagliks gediens.

2-Slaapkamer Villa

Slaapplek vir 4 persone.
Die selfsorg-dubbelverdiepingvilla is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Die villa het 2 slaapkamers op die boonste verdieping, elkeen met ‘n en-suite badkamer, ‘n sitkamer en ‘n tenvolle toegeruste kombuis.  Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging en ‘n TV met sekere DStv-kanale in. Die gaste het toegang tot ‘n privaat patio met ‘n ingeboude braai en daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.  Die eenheid word daagliks gediens.

3-Slaapkamer Villa

Slaapplek vir 6 persone.
Hierdie selfsorg-dubbelverdiepingvilla is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Die villa het ‘n hoofslaapkamer met ‘n en-suite badkamer op die onderste verdieping en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens op die boonste verdieping.  Dié kamers deel ‘n badkamer met ‘n stort. Die eenheid het ‘n gerieflike sitkamer en ‘n tenvolle toegeruste kombuis. Ander geriewe in die eenheid is lugversorging en ‘n TV met sekere DStv-kanale in. Gaste het toegang tot ‘n privaat patio met ‘n ingeboude braai en veilige onderdakparkeerplek.  Die eenheid word daagliks gediens.

Cabana

Slaapplek vir 4 persone
Die cabana is ‘n  knus oopplan-selfsorgeenhede.  Die eenheid bied ‘n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solder, ‘n kombuisie en ‘n badkamer met ‘n bad en ‘n oorhoofse stort.  Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging in en ‘n TV met sekere DStv-kanale in. Buite is daar ‘n balkon en oop parkeerplek.  Daar is braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergklim
Grootskerm TV
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk


swings swem stap 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Konferensie
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG

Selfsorgeenhede: 45
Tipe akkomodasie

Rondawels

16 Eenhede beskikbaar.
Die rondawels bied slaapplek vir 2 persone op 2 Enkel- of 3/4-beddens.
Hierdie eenhede het elkeen ‘n en-suite badkamer, maar het nie kombuisgeriewe nie. Daar is ‘n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Hierdie grasdak eenhede word daagliks gediens.

2-Slaapkamer Villa

Slaapplek vir 4 persone.
Die selfsorg-dubbelverdiepingvilla is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Die villa het 2 slaapkamers op die boonste verdieping, elkeen met ‘n en-suite badkamer, ‘n sitkamer en ‘n tenvolle toegeruste kombuis.  Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging en ‘n TV met sekere DStv-kanale in. Die gaste het toegang tot ‘n privaat patio met ‘n ingeboude braai en daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.  Die eenheid word daagliks gediens.

3-Slaapkamer Villa

Slaapplek vir 6 persone.
Hierdie selfsorg-dubbelverdiepingvilla is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Die villa het ‘n hoofslaapkamer met ‘n en-suite badkamer op die onderste verdieping en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens op die boonste verdieping.  Dié kamers deel ‘n badkamer met ‘n stort. Die eenheid het ‘n gerieflike sitkamer en ‘n tenvolle toegeruste kombuis. Ander geriewe in die eenheid is lugversorging en ‘n TV met sekere DStv-kanale in. Gaste het toegang tot ‘n privaat patio met ‘n ingeboude braai en veilige onderdakparkeerplek.  Die eenheid word daagliks gediens.

Cabana

Slaapplek vir 4 persone
Die cabana is ‘n  knus oopplan-selfsorgeenhede.  Die eenheid bied ‘n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solder, ‘n kombuisie en ‘n badkamer met ‘n bad en ‘n oorhoofse stort.  Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging in en ‘n TV met sekere DStv-kanale in. Buite is daar ‘n balkon en oop parkeerplek.  Daar is braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Kontak persoon Jacky Smith
Kontak nommer 0845336671
Kontak nommer 0132439401
Epos jacky@olifantsriverlodge.co.za
Epos info@olifantsriverlodge.co.za

CONDITIONS OF RESERVATION
* A 50% deposit is required within 72 hours of reservation and balance to be paid before arrival.
* Deposits are non-refundable, should reservation be cancelled within 7 days prior to arrival.
* Cancellation fee is 50% of deposit if cancellation is done 3 weeks before the booked arrival date.
* 10% administration fee will be kept back for all cancelled bookings.
* No money will be refunded to persons leaving earlier than the period booked for.
* STRICTLY NO MUSIC OR PETS ALLOWED.
* No use of own alcohol in main buildings / restaurants / public areas.
* Above rates are subject to change without prior notice. All prices include 14% VAT.
* NO group gatherings allowed at units—please contact management to arrange a venue.
* R200 refundable key deposit payable on arrival—deposit will be paid back within 2 weeks after departure if nothing is broken or
damaged.
* Please give your banking details to reception when you check in.
* No unit towels to be used at pool.
* Units will only be allocated on day of arrival.
CHECK IN TIME: 14H00 CHECK OUT TIME: 10H00 – REMEMBER TO BRING YOUR OWN SWIMMING TOWELS

FB