Gradeer die plek

Natalia

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Winkelspruit (3km) Durban (40km)
STREEK: Durban / Winkelspruit
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS: S 30.12193 E 30.84570
OMGEWING: ATKV
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Net 40 km suid van Durban wag ATKV-Natalia Strandoord dat jy spore kom trap in sy silwerwit seesand en lyf kom natmaak in sy blinkblou water … ’n tropiese paradys waar die weer heeljaar soel en salig is.

Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit ’n keuse van ruim, gesellige selfsorg-woonstelle in verskeie groottes en ’n boomryke woonwapark met spogfasiliteite. Benewens al die ontspanningsfasiliteite op die oord is Natalia net ’n klipgooi ver van allerhande opwindende en interessante toeriste-aantreklikhede in die omgewing.

Alle staanplekke het kragpunte, krane, asblikke, braaiers en ‘n DSTV punt. Daar is twee ablusieblokke met opwas geriewe, een bo en een onder, vir die gesamentlike gebruik van die kampeerders.

Aanwysings Neem die N3 na Durban, neem N2 Suidkus snelweg, neem Kingsway afrit, Winklespruit Afrit 33, links by die T aansluiting, regs by robot, regs by KFC, volg die pad vir 4 km, ATKV NATALIA is op linkerkant.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Privaatstrand met haainette en lewensredders
Verhitte buiteswembad
Snoeker, potspel en speletjiesarkade
Visvang


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel
Ander Fasiliteite ’n Koffiewinkel
OTM

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Lidmaat NR.Slegs vir lede
ID NR.Slegs vir lede
Previous
Next
WOONSTELLE
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Woonstelle:
Al die selfsorg-woonstelle is volledig toegerus met ’n DSTV. Gaste moet wel hul eie swemhanddoeke , skoonmaakmiddels en afdroogvadoeke bring. Eenhede vir 2 tot 6 persone met en sonder see-aansig en met en sonder balkonne. Badkamers beskik oor storte en/of baddens. Grondeenhede het ’n stoepie na buite met tafel en stoele. 8 eenhede het ’n balkon, braaigeriewe en see-aansig.
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 031-9164545
Epos natalia@atkv.org.za
Terugvoer
Susan Jacobs
Watter tyd van die jaar het jy daar gekamp? Junie
Die ligging van Kampgronde 4 /uit 5
Die diens 4/uit 5
Die grootte en privaatheid van Staanplek 3 /uit 5
Aktiwiteite 3 /uit 5

Algehele gevoel oor die kampplek

reg
Keith Geere
Watter tyd van die jaar het jy daar gekamp? April
Die ligging van Kampgronde 4 /uit 5
Die diens 5 /uit 5
Die grootte en privaatheid van Staanplek 4 /uit 5
Aktiwiteite 5 /uit 5

Algehele gevoel oor die kampplek

reg