Merry Pebbles Vakansie Oord

Merry Pebbles Vakansie Oord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Sabie
STREEK: Sabie
PROVINSIE: Mpumalanga
GPS:S 25.094440 E 30.766790
OMGEWING:  Oord
TARIEWE VANAF: Op Versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Persone per staanplek: Max 8
Troeteldiervriendelik: Ja Klein skoothonde
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater swembad/Warmwater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Ja
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

bespreek-nou
visswemtent karavaan campervanswem-onder-afdak honde teerpad

BESKRYWING
Merry Pebbles is ‘n familie-oord geleë op die oewer van die Sabierivier 1km vanaf die bosbou dorpie Sabie. 3 ster selfsorg akkommodasie, B & B, sowel as karavaan en kampeerplekke beskikbaar. Geen motorfietse of vierwielmotorfietse toegelaat nie. Familie georiënteerde oord met vele aktiwiteite vir kinders. Duidelike bordjies vanaf die hoofpad in Sabie op die ou Lydenburg pad, 800m na die Lone Creek Watervalle
AKTIWITEITE

WARMWATER SWEMBAD
KOUE SWEMBAD
RIVIER SWEM
PUTT PUTT
TENNIS
WATERGLYBAAN
BERGFIETS ROETES
STAP ROETES
WILDKYK
VISVANG
ANDER: FIETSE en KANOS TE HUUR
vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad