Matroosberg Nature Reserve
Gradeer die plek

Matroosberg Nature Reserve

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Ceres 35km
STREEK: Boland
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S33.33012 E19.61076
OMGEWING:  Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: Tradisionele Kamp R55 pppn
Privaat Kamp R77 pppn, met minimum van R310 per staanplek per nag.

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 14
Persone Per Staanplek 10
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Rivier
Dam
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Swak

visswemtent karavaan campervan honde teerpad

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 31
Tipe akkomodasie Hout Hutte
Kothuise
Selfsorg Bokwagtershuis, Ten volle toegerus. 130+jaar oud, kliphuis, binne kaggel/braai, slaap 6 (geen elektrisiteit) R2145 per naweek.
Ski Hut, Hout en klip gebou, slaap tot 20 (krismisbed styl) geen elektrisiteit, los matrasse op slaapdek, 2 badkamers R110 pppn, met minimum 5 persone Bring eie beddegoed en handdoeke. Kombuis is toegerus.
50 Shades of Green – Ten volle toegerus. gewild vir buitelug bad, geen elektrisiteit, slaap 4, R2145 per naweek
Lakeside. Ten volle toegerus. Elektrisiteit, microgolf, warm komberse, stoof en oond. 5 Huisies langs die bass dam, 2 kamers, dubbel beddens, 2 futons in sitkamer, binne braai en kombuis area. R2145 per naweek 4 persone.
YCMB – ten volle toegerus, elektries. 4 bunker beddens, binne braai, stoep en buite braai area. R148.50 pppn
In-House camping – Bring eie kampgoed, maar slaap in ‘n hout huisie, met yskas, ketel en stoofplate, beddens en matrasse. R100pppn
Solitaire Mountain Cabin – Ten volle toegerus, geen elektrisiteit, baie privaat, het voertuig met goeie grondvry hoogte nodig om eenheid te bereik… kan 8 persone slaap R2800 per naweek
BZN eenhede, ten volle toegerus, geskik vir 2-6 persone R148.50pppn.
BESKRYWING

Beskrywing

Lieflike ou dennebome gee skadu en rus vir enige siel. Groot kampplekke, met gras en dennenaalde, maak elkeen van die 14 staanplekke, ‘n plek op sy eie… Die area is groot, aan die voet van die Matroosberg, stil en veilig. Elke kampplek het sy eie privaat badkamer, met ‘n buite opwasbak vir skottlegoed. Hier en daar is daar sement kamptafels en bankies en vuurpitte is by elke plek beskikbaar. Die kamp is gelee aan die begin van vele staproetes of MTB roetes, ons is ook alombekend en gewild vir die sneeu gedurende die wintermaande en natuurlik is die Matroosberg 4×4 roete, een van die top 3 roetes in SA. Hier leef ons na aan die natuur, waardeer die skoonheid en geniet die rus, daarom word daar geen musiek op Matroosberg toegelaat nie. Vir die wat van sterrekyk hou, is hierdie ook die ideale geleentheid, want die koeler nagte en hoogte bo seespiel, gee ‘n besonderse helderheid aan die nag. (Vra gerus by ontvangs oor ‘n spesiale sterrekyk sessie, saam met Waldo en Didi). Daar word ook ander aktiwiteite aangebied soos Abseiling, High Ropes, Target shooting, MTB roetes en ons is ‘n gewilde bestemming vir troues en konferensies. Vir die wat nie wil kamp nie, is hier 31 verskillende toegeruste eenhede om van te kies, teen bekostigbare pryse.
BESPREKINGS kan gedoen word by info@matroosberg.com of 023 3122282

Aanwysings

Na Ceres op die R46 vanaf Kaap rigting.
Ry reguit deur Ceres op die R46, 10km na die dorp, is daar ‘n afdraai LAKENVLEIDAM en BO SWAARMOED, daar is ook ‘n bruid Toerisme bord MATROOSBERG 4X4, draai hier regs.
Volg die pad vir 19km en draai regs by die MATROOSBERG, ERFDEEL PAD afdraai…hierdie is so stukkie grondpad van 3.5km.
Matroosberg is die laaste plaas op hierdie pad, by die elektriese hek… skakel ons kantoor by 023 3122282 of 0731940885 om toegang tot die reservaat te verkry.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Hengel
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Abseiling, Stargazing, target shooting, high ropes, team building, venue & conference venue


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Eie braai
Konferensie

braai kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Didi
Kontak nommer 0824539841
Kontak nommer 023 31 22282
Epos didi@matroosberg.com
Epos info@matroosberg.com
Webblad www.matroosberg.com
Facebook Matroosberg
Notas Vir enige bespreking is dit beter om met iemand by die reservaat persoonlik te praat, om seker te maak dat jy bespreek vir wat jy ingedagte het.
Natuur kom hier eerste, ons is hier om die mooi te geniet.
FB