Loskopdam Forever Resort

Loskopdam, a Forever Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Middelburg (48 km)
STREEK: Middelburg
PROVINSIE:  Mpumalanga
GPS: 25°25’23.9″S 29°23’12.1″E
OMGEWING: Forever Resort
TARIEWE VANAF: R145

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 252
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater /Warmwater
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing
Loskopdam, a Forever Resort, is een van die gewildste kampplekke in Mpumalanga, slegs 48km Noord vanaf Middelburg. Die oord het ‘n ster gradering en bied uitstekende geriewe vir die kieskeurige kamper. Die oord bestaan uit ‘n karavaanpark met 252 staaplekke (146 met kragpunte en 106 sonder krag). Daar is 7 netjiese ablusieblokke met ‘n selfhelpwassery en ‘n kiosk. Die karavaanpark is stapafstand vanaf die dam. Daar is baie aktiwiteite om die kampers besig te hou tydens hulle vakansie by Loskopdam. Kom geniet ‘n bootvaart met sonsondergang of kom deel in die vele ander aktiwiteite wat hierdie spog oord jou bied. Daar is ‘n verskeidenheid van selfsorg, wat 39 oulike houthutte, 18 chalets, 8 familie huise en ‘n 3 slaapkamer gastehuis insluit.
AKTIWITEITE

Bergfiets roetes
Kuier lapa
Putt putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Kinderswembad
Springmatte
Tennisbane en Volleybal
Paintball
Bootvaarte met wildbesigtiging
Vakansieprogramme
word aangebied tydens die April en Desember vakansies
swings stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Selfhelpwassery

braai kraanwater krag stortbadkrag Blou krag

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next