Liracia Boskamp

Liracia Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Pretoria (25km)
STREEK: Pretoria
PROVINSIE:  Gauteng
GPS: 25°27’12.6″S 28°13’39.2″E
OMGEWING:  Bosveld
TARIEWE VANAF: R85

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Die oord is verkoop en neem geen verdere besprekings nie.

Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek: Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Die oord is verkoop en neem geen verdere besprekings nie.

Liracia is ‘n heerlike kampplek sowat 25km vanaf Pretoria. Die kampplekke het elektrisiteit, Bosveld gras en heerlike koeltebome. Die ablusiegeriewe is modern en word daagliks gediens. Daar is 2 kampplekke met hul eie privaat ablusiegeriewe. By Liracia vind jy vrede vir jou siel. Die kampplek bestaan uit 30 kampstaanplekke en al die staanplekke het skaduwee. Die grondbedekking is gras en grond. Daar is karavaan en standaard kragpunte. Daar is n klimraam en swembad waar die kinders kan speel. Bergfietse is welkom of jy kan verkies om op n dagstap te gaan. Daar is hout te koop en braaigeriewe is beskikbaar.
Aanwysings
Neem Ou Warmbadpad uit Pretoria. Ry 25 km tot by Bedrock Valley/Montsomi aanwysing, draai links, ry oor treinspoor en Apiesrivier. Draai regs by T-aansluiting. 900 m verder draai links op eerste grondpad. 2 km verder is Liracia Kampterrein.
AKTIWITEITE
Bergfiets roetes
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Voëlskyk
Wildkyk
Oorgenoeg veilige area vir kinders om hulle fietse te ry.
21 Hektaar vir rondstap in die bosveld
15km vanaf Dinokeng Reservaat

swings stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja

2 Privaat kampplekke met hul eie ablusie
Boma met groot vuurherd vir ‘n oop vuur en aangrensende braaiplekke by die boma-dak
Boma het ‘n klein yskassie, tafel en stoele en ‘n wasbak

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad