Lalanathi

Lalanathi

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Tussen Hibberdene & Port Shepstone
STREEK: Port Shepstone
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS:S 30.652694 E 30.521694
OMGEWING:  Kus
TARIEWE VANAF: R120

Camping

Kampplek Beskrywing

Spesiale aanbod 2017

2

SPRING TIME HOLIDAY SPECIALS

R390 per Night for a family of 4

For this October Holiday Spesial Contact: Charlotte 084 876 5298

WE LOOKING FORWARD TO WELCOMING YOU!

OORSIG

Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek: 8
Troeteldiervriendelik: Vooraf reëling
Visvang: Ja see
Swemplek: Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Lalanathi is die ideale kampterrein vir die hele gesin. Die strand is slegs sowat 50m van die kampplek se strandhekkie. Die strand is ‘n taamlike stil strand tussen twee getypoele en is dus stapafstand vanaf die kampterrein. Die voëls en natuurlike plantegroei is fantasties. Kom vang vis en geniet ‘n heerlike lekker familie vakansie. Daar is ook eendjies en bokkies by die kampterrein wat veral vir die kinders ‘n wonderlike belewenis is. Die bestuur en personeel van Lalanathi sien uit daarna om julle te ontvang en om julle kampervaring ongelooflik te maak.
AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: In die omgewing
Bergklim:
Staproetes:
 In die omgewing
Gholf
Putt Putt: 
Ja
Hengel:
Ja
Swem:
Ja
Speelpark vir kinders:
Ja
Waterwurm: 
Ja 
Springmatte:
Ja
4×4 roete:
Ja
Wildkyk:
Ja
Voëlskyk:
Ja
swings stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

SELFSORG

SELFSORG

Stilstaande Karavaan