Kuifkopvisvanger

Kuifkopvisvanger

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Velddrif ( 5km)
STREEK: Weskus
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: -32.81267 18.193701
OMGEWING:  Kus
TARIEWE VANAF: R90

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 14
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanhonde

BESKRYWING

Kuifkopspringer (5km van Velddrif) se Kampterrein bied basiese fassiliteite. Ideaal vir kampers wat graag met hulle troeteldier wil gaan kamp. Van die kampplekke is basies op die wal van die Bergrivier.Daar is 14 staanplekke met skadu bome. Sommige van die kampplekke het gevestigde gras en sommige kampplekke het nog groeiende gras. Elke kampplek het eletrisiteit en die “uni-sex” ablusiegeriewe het warmwater storte. Sommige van die kampplekke is letterlik op die wal van die Bergrivier. Die staanplekke het almal geboude braaiplekke. Hout word op die plaas verkoop.
Aanwysings
Va naf Velddrif ry jy met die R27 in die rigting van Kaapstad vir sowat 2km. Draai links na Hopefield en draai links op die plaaspad. Ry vir sowat 1.5k m tot by die elektriese hek by die hoofhuis vir toegang.

AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: In die omgewing
Staproetes: In die omgewing
Hengel: Ja
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja 
4×4 roete: Ja in die omgewing
swings stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by st aanplek
Kragpunt
Eie braai

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

Kontak persoon Loret Truter
Kontak nommer 0797127595

SELFSORG

KUIFKOPVISVANG

Kuifkopvisvanger (6)

Selfsorg
Kuifkopvisvanger het 7 selfsorgkothuise, elkeen met ‘n uitsig o or die Bergrivier en plek vir 2 tot 6 gaste. Elke kothuis het ‘n kombu is wat toegerus is met ‘n mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, broodroost er, yskas, vrieskas en ‘n binne- en buitebraai met ‘n rooster. Be ddegoed en handdoeke word voorsien.

KUIFKOPVISVANG
Slaapplek vir 4
Hierdie selfsorg eenheid het 2 slaapkamers, die een met ‘n dubbelbed e n die ander het 2 enkelbeddens, badkamer met ‘n stort en bad, volledig e kombuis en binnebraai.
Kostes R350.00 pppn

LEPELAAR

LEPELAAR
Slaapplek vir 5
Hierdie selfsorg eenheid het 2 slaapkamers, een met ‘n dubbelbed en di e ander met 3 enkelbeddens, volledige kombuis met binnebraai, en badkamer m et ‘n stort.
Kostes R350.00 pppn

BLESHOENDER

BLESHOENDER
Slaapplek vir 6
Hierdie selfsorg eenheid het 2 slaapkamers, een met ‘n dubbelbed en en kelbed en die ander met 3 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die leefare a, ‘n volledige kombuis met ‘n binnebraai en 2 badkamers met stor te.
Kostes R350.00 pppn

OU HUIS

OU HUIS
Slaapplek vir 6
Die Ou Huis het slaapplek vir 2 tot 6 persone in 2 slaapkamers met dubbelbe ddens en ‘n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Die 3de sla apkamer het 2 enkelbeddens en ‘n badkamer met stort, wasbak en toilet. Die leefkamer/kombuis is toegerus met ‘n ketel, mikrogolf, tweeplaats toof met oond, broodrooster, eetgerei, breekware en ‘n vrieskas/yskas. Daar is ‘n buitebraai met ‘n rooster. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Kostes R350.00 pppn

RIETHAAN

RIETHAAN
Slaapplek vir 4
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, en suite-badkame r met stort, volledige kombuis en ‘n binnebraai.
Kostes R350.00 pppn

STRANDLOPERTJIE

STRANDLOPERTJIE
Slaapplek vir 2
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens, ‘n oopplan-kombuis, kaggel en en s uite-badkamer met ‘n stort.
Kostes R350.00 pppn

ROOIREIER

ROOIREIER
Slaapplek vir 4
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens per kamer en en suite- badkamers met storte. Daar is ‘n volledige kombuis en binnebraai.
Kostes R350.00 pppn