Konka Karavaan Park

Konka Karavaan Park

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Rustenburg – 25 km
STREEK: Rustenburg
PROVINSIE:  Noordwes
GPS: -25.870308, 27.308719
OMGEWING:  Rivier Bosveld Plaas Wildplaas Bergoord
TARIEWE VANAF: R 350.00 – R 500.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 16
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemtent karavaan campervan

BESKRYWING

Konka Karavaanpark bied rustige natuurskoon en lieflike uitsigte oor die Magaliesberge wat  ‘n natuurlike rustigheid oor elke kamper bring. Die Park bied ‘n weie verskeidenheid van aktiwiteiete vir oud en jonk.  Daar is ‘n verskeidenheid van kampplekke wat standaard kampplekke en luukse kampplekke met eie ablusie insluit.  Daar is ook luukse selfsorg safari tente beskikbaar by die oord.

Konka Karavaan Park is nie ver van die groot stad, Johannesburg geleë nie en is ideaal vir ‘n wegbreek naweek weg van die stad af.

Aankoms 14h00 en vertrek 13h00

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite * Konka Saloon
* Konka Convenience Store
* Kayaking
* Zip Line
* Abseiling
* Wall Climbing
* Field activities – Volley ball, Rugby, Cricket, Soccer
* Trampoline


FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Gemeenskaplike kombuis
Winkel
Ander Fasiliteite Wasplek met wasmasjien en tuimeldroër.

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Jansje Thomas
Kontak nommer 076 1418960
Epos caravanpark@konka.co.za

Aankoms 14h00 en vertrek 13h00

Safari tente
Tipe akkomodasie Safari tente
Selfsorg * 16 Spacious Tent Camps, next to the lion park – R 500.00 – sleeps 5 people comfortably.
* 9 Luxury Caravan Stands, with their own bathroom – R 450.00 – Maximum of 6 people per stand.
* 7 Standard Caravan Stands – R 350.00 – Maximum of 6 people per stand.

RESENSIES