Klipdas Boskamp

Klipdas Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Parys 10km
STREEK: Vredefort Koepel
PROVINSIE: Noordwes
GPS:
OMGEWING: Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: R400 vir 4 persone

Camping

Hou jy van kamp in die bos maar het nie jou eie boswa nie ? Geen probleem nie – huur ‘n Bushwakka boswa op Klipdas Boskamp. Klaar opgeslaan, jy bring net jou kos en beddegoed. R550 per nag – kampplek ingesluit.

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 1
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Rivier
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Beskrywing

Klipdas Boskamp

Nuwe Boskamp, op ‘n plaas in die Vrederfort Koepel. Voertuig moet grondvryhoogte he om te bereik. Hierdie is vir die natuurliefhebber, stap bergfietsroetes. Baie plek vir kinders om te speel en verken, – koppie klim, fietsry, visvang ens. en sonsonderganguitsigte. 15min tot in Parys.

Hou jy van kamp in die bos maar het nie jou eie boswa nie ? Geen probleem nie – huur ‘n Bushwakka boswa op Klipdas Boskamp. Klaar opgeslaan, jy bring net jou kos en beddegoed. R550 per nag – kampplek ingesluit.

Maak ‘n dag se river rafting deel van jou naweek! Kom kamp by Klipdas en bespreek ‘n dag se rit op die rivier saam met die baie ervare Riverman! Na ‘n dag op die rivier voel dit of jy ‘n week vakansie gehou het. Skuif jou grense bietjie, laat die adrenalien pomp en durf Big Daddy en Gatsien stroomversnellings aan. Opwindend maar tog veilig. Die volgende dag kan jy dit rustig vat en die 5km stap/bergfietsroete doen, vlieghengel, voëlskyk, of net rondlê en niks doen nie. Stap na die uitsigklip as die son sak en geniet ‘n sonsaksopie na ‘n lekker dag in die bos.

Aanwysings Vanaf Parys ry oor die brug na Potchefstroom. Net na die brug draai links op Kopjeskraalpad. Reguit tot by T aansluiting, Draai links op Koedoeslaagtepad, 1.5km verder is die plaas aan linkerkant.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Bergklim
Hengel
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Vele ander avontuur aktiwiteite in omgewing


vis swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Eie braai

braai kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak Besonderhede
Kontak persoon Jeanne-Marie Van den Berg
Kontak nommer 0728776153
Epos vandenberge@absamail.co.za

Notas Hierdie is ‘n boskamp vir ‘n boswa of tent. Karavane sal nie tot by die kampplek kan ry nie.

FB