Klein-Kariba

Klein-Kariba

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela-Bela (Warmbad)
STREEK: Waterberge Nylstroom Modimolle
PROVINSIE: Limpopo
GPS: -24.84175 28.33023
OMGEWING: ATKV
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 73
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Sowat negentig minute van Johannesburg, net buite Bela-Bela, sprankel ATKV-Klein-Kariba in een van die Waterberge se mooiste klowe.

Hierdie pragoord bied ’n wye verskeidenheid akkommodasie met egte Bosveld-gasvryheid. Dié 3-ster geplaveide kampeerarea beskik oor twee groot ablusieblokke met opwasareas. Die staanplekke het elk `n eie braaifasiliteit en is stapafstand van al die ontspanningsfasiliteite op die oord.

’n Magdom aktiwiteite, ontspanningsgeriewe en fasiliteite soos ’n restaurant, kitskos-afdeling en ’n goed-toegeruste winkel verseker dat gaste nie een ongerieflike oomblik beleef nie. Boonop lê ons op die Bosveld-toeristeroete wat ’n ideale basis is vir verskillende dagtoere.

Met moderne fasiliteite vir groepe van tot 700 bied ATKV-Klein-Kariba se rustigheid en vreedsame stilte die perfekte atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning en konferensies.

Of kom maak jou droomtroue waar in ons eie klipkapel met ’n betowerende waterval- of bostroue.

ATKV-Klein-Kariba –ware gasvryheid by die juweel van die Bosveld!

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Golf
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Waterwurm
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Twee warm mineraalbaddens en verhitte binnenshuise swembad
Koue buiteswembad en plaspoel
Vlugbal en rugby
Perderitte
Trap- en roeibootjies (naweke en skoolvakansies)
Potspel en elektroniese speletjies (naweke en skoolvakansies)
Vierwielaangedrewe motorfietsritte


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite Restaurant
Wegneemete-kafee
OTM.

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Lidmaat NR.Slegs vir lede
ID NR.Slegs vir lede
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 014-7369800

SELFSORG

SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Ander
Selfsorg ATKV-Klein-Kariba se gaste kan uit ’n verskeidenheid akkommodasie naamlik woonstelle, berghuise, houthuise, tenthuise, kamers, ’n jeugherberg, asook woonwa- en kampeerfasiliteite kies.
Ons selfsorgeenhede is ten volle gemeubileer en toegerus. Alle eenhede het beperkte DSTV, asook privaat-braaifasiliteite en -parkering.

Houthuise (20 eenhede)
Berghuise (2-ster – 33 eenhede)
Berghuise (3-ster – 17 eenhede)
A 5-bed Woonstel (10 eenhede)
A 4-bed Woonstel (8 eenhede)
B 5-bed Woonstel (18 eenhede)
B 4-bed Woonstel (12 eenhede)
Tenthuise (20 eenhede)
Vishoekhuisies (10 eenhede)
Kamers (11 eenhede)
Tekkiekamp/Jeugtente (9 eenhede)
Diamant Suite (1 eenheid)