Kasteelkop Gasteplaas

Kasteelkop Gasteplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Frankfort
STREEK: Noordoos-Vrystaat
PROVINSIE: Vrystaat
GPS: -27.459827, 28.654943
OMGEWING: Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: R100pp/pn en R100pn per staanplek  maks 6 mense

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 5
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Rivier
Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Kasteelkop Gasteplaas is die plek om te wees as jy hou van stilte en afsondering is ons die plek vir jou! Kom ervaar ‘n unieke plaas ervaring slegs 170km vanaf Gauteng. Ons het 2 luukse selfsorg huise en vyf kamp staanplekke op hierdie plaas met sy mooi historiese geboue.
Aanwysings Vanaf Gauteng neem die N4 in Durban se rigting. By Villiers draai jy af na Frankfort. Die plaas is 28km vanaf Frankfort in Bethlehem se rigting

Twee Selfsorgeenhede
Selfsorg Gastehuis – Luukse gerestoreerde 107 jaar oue sandsteen huis. Het drie slaapkamers en slaap tot 8 persone. Het stoep met braaiplek en jacuzzi.

Plaashuis – Luukse selfsorghuis met 4 slaapkamers en badkamers. Heerlike groot stoep met ingeboude braai.

Hierdie is baie goed toegeruste, smakkvol gemeubileerde huise en het ‘n vierster gradering. Huise is toegerus met ‘n tv, cd speler en DSTV skottel. Bring net jou eie dekodeerder saam as jy DSTV wil kyk

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Perdry. Gaste is ook welkom om al hulle eie perde saam te bring


vis swings swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite Kan swem in plaasdam

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Erika Lessing
Kontak nommer 082-8500170
Kontak nommer 058-8132511
Epos erikaolessing@gmail.com
FB