Gariep A Forever Resort

Gariep A Forever Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Gariep
STREEK: Transgariep
PROVINSIE: Vrystaat
GPS:-30.593213 25.497191
OMGEWING: 
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 106
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
Beskrywing In die hartjie van die Vrystaat, sowat 200km vanaf Bloemfontein en oppad na die Kaap sal jy vir Gariep raakry. Aangewys as Dorp van die jaar 2010 is dit nie moeilik om te verstaan hoekom jy so ‘n bietjie langer hier wil aanbly wanneer jy die gasvryheid ervaar nie.

Gariep bied 106 kampplekke, elkeen met elektrisiteit. Hierdie kampplekke word gediens deur 2 netjiese ablusieblokke. Daar is ook 16 luukse kampplekke wat elkeen sy eie ablusie het.

Aanwysings Vanaf Johannesburg en Pretoria:
Neem die N1 Suid verby Bloemfontein.
Draai links by die bord vir Gariepdam, Bethulie (R701) en Venterstad (R58).
Volg die aanwysings vir Forever Resorts Gariep.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Rolbal
Wateraktiwiteite
Piekniek
Tennis
Volleyball


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite Restaurant

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Selfsorg Verskeidenheid van selfsorg akkomodasie geskik vir 2 tot 6 gaste.
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 051-7540045