Flat Cat Akkommodasie

Flat Cat Akkommodasie

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 8 KM
STREEK: SODWANA BAAI
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS: -27.512751, 32.644734
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R150 per persoon per nag

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 14
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Flat Cat Akkommodasie is gelee 5 km van Sodwana strand en 600m van die hoof Sodwana teerpad.
Ons bied aan u netjies luukse en standaard kamp staanplekke met kragpunt, braai, grasperk, baie skoon en netjies albusie geriewe, swembad, sekuritiets omheining. Dan bied ons ook ons Seilvis Villa selfsorg 6 slaper eenheid as ook ons 4 slaper selfsorg Marlyn woonstel aan. Beide eenhede ten volle toegerus vir selfsorg, daagliks gediens met aircon en DSTV en onder dak parkering.
Aanwysings Volg N2 tot by Hluhluwe en dan R22 tot by Mbazwana. Ons is 8 km vanaf Mbazwana op die pad na Sodwana baai
AKTIWITEITE
Aktiwiteite & Fasiliteite
Aktiwiteite Hengel
Staproetes
Swem
Wildkyk


vis swings swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Familie badkamers
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Porta potty geriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
 
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 2
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Seilvis Villa 2 x slaapkamer, slaap 6 persone teen vanaf R300 per persoon per nag
Marlyn Woonstel 2 x slaapkamer slaap 4 persone teen vanaf R300 per persoon per nag
Kontak persoon Rina Hoffmann
Kontak nommer 0832631587
Epos info@flatcat.co.za