El Rancho Grande

El Rancho Grande

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (Warmbad) (6.5km)
STREEK: Waterberg
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.89011 E 28.24143
OMGEWING:  Bosveld Plaas
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 38
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Beskrywing El Rancho Grande – ‘n kampeerder se paradys, is ‘n luukse vakansieoord geleë aan die voet van die Waterberg in die Warmbad (Bela -Bela )omgewing. El Rancho Grande is die plek waar woonwaens van aangesig tot aangesig kom met die natuur. Fantastiese groot kampterrein met uitsonderlike fasiliteite.Daar is 18 groot afgeskermde gras staanplekke , elk met sy eie skoon en ruim badkamer. Die badkamer bestaan uit ‘n bad, stort, wasbak en toilet wat daagliks gediens word. Elke staanplek het ‘n elektriese punt, kraan, braai en eie asblik. Daar is ‘n groter area vir groepe en klubs met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Ons het ‘n aantal enkel-en dubbel chalets, elk met ‘n patio en braai area.
Aanwysings Vanaf Bela-Bela neem jy die R516 na Thabazimbi. Na ongeveer 3,6 km buite Bela-Bela draai jy regs op die Roodepoortpad (teerpad). Na sowat 1 km draai links op Roodepoort grondpad. Volg die grondpad vir 2km tot by die hek van El Rancho aan regterkant.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Swem
Ander Aktiwiteite Warmwater swembad (onderdak)
Koue swembad
Volleyball
Tafeltennis
Pool & Sokkertafels
Veerpyltjies


swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 0147400133
Kontak nommer 0725057482

SELFSORG

CHALETS – (KLEIN)

CHALETS – (KLEIN)
Enkel chalets
Luukse Selfsorg Eenhede
Opelug kombuis
Een slaapkamer (enkel of dubbelbed)
Badkamer met stort
Geskik vir 2 persone


CHALETS – (GROOT)

CHALETS – (GROOT)
Dubbel chalets
Luukse Spasieusvolle Eenhede
Geskik vir families met 4 – 6 persone (kinders ingesluit)
2 x Slaapkamers
Hoofslaapkamer met dubbelbed, en-suite badkamer
Ander slaapkamer met 2 enkelbeddens
2 x Badkamers – 1 met stort en 1 badkamer met ‘n bad
Ten volle toegeruste kombuis
Leef area met ‘n slaapbank en sitkamerstel & TV