Eastco Parys

Eastco Parys

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Parys (15km)
STREEK: Noord Vrystaat
PROVINSIE: Vrystaat
GPS: S 26.81948 E 27.49323
OMGEWING:  Rivier
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 26
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Eastco Parys bied ‘n pragtige intieme Kampterrein op die walle van die Vaalrivier. Hierdie kampplek het ‘n 3 ster gradering. Slegs sowat 15km vanaf Parys. Daar is 26 kampplekke, almal met kragpunte. Die meeste kampplekke het ‘n pragtige uitsig oor die Vaalrivier. Die staanplekke is almal lekker groot, sommige onder skadunette, ander weer onder bome en ‘n paar in die sonnetjie. Daar is ook ‘n verskeidenheid van selfsorg eenhede. Kom kuier gerus!
Aanwysings 15km voor Parys op die Fochville pad R500
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite In die omgewing:
Quad bike verhuring
Whire river rafting
Fly fishing
Wildritte
13km van Parys se oulike winkeltjies


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite 3 ster gradering
Rolstoelvriendelik – met hulp

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
 
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Die selfsorg eenhede bied slaapplek vir 2 volwassenes in die slaapkamer en slaapplek vir 2 kinders in die voorhuis. Daar is ‘n kombuis en ‘n sitkamer sowel as ‘n braai area. Die badkamer is toegerus met ‘n stort ,wasbak en toilet.
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 082 885 1994
Epos liezel@wdbs.co.za