Doringkloof Boskamp

Doringkloof Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Willowmore
STREEK: Baviaanskloof
PROVINSIE: Oos-Kaap
GPS: -33.573113, 24.088433
OMGEWING: Dam

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 20
Persone Per Staanplek 10
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Dam
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Wi-Fi

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan free-wifi

BESKRYWING
Beskrywing Ons kry net goeie terugvoering van gaste , kom beleef dit self.Kamp is gelee 85km vanaf Willowmore en 120km vanaf Patensie in die hart van die Baviaanskloof. Besoek ons webblad www.doringkloof4x4.co.za vir meer inligting of stuur ‘n e-pos na 4×4@baviaans.co.za om te bespreek.
Aanwysings Vanaf Uniondale 130km(2.5-3uur ry-tyd) in die Baviaanskloof . Vanaf Willowmore 85km(1.5-2.5uur ry-tyd) in die Baviaanskloof . Vanaf Patensie 120km(4-7uur ry-tyd in die Baviaanskloof.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Staproetes
Swem

stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 7
Tipe akkomodasie Hout Hutte
Ander
Selfsorg 2xLakeside Kothuise slaap 2 elk @R230.00pppn
1xLakeside Kothuis slaap 6 @R250pppn
1xDoringkloof Selfsorg Plaashuis slaap 12 @R230pppn
1xJoachimskraal Selfsorg Plaashuis slaap 15 @R250pppn
KONTAK
Kontak persoon Chris
Epos 4×4@baviaans.co.za
Epos 4×4@baviaans.co.za