Debakke Santos

Debakke Santos

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Mosselbaai
STREEK: Tuinroete
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 34.17299 E 22.13009
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R170

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 370
Persone Per Staanplek: 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek:  See
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid:  Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis teerpad  swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING
Beskrywing
Met 46 gemaklike ten volle toegeruste selfsorgeenhede en 378 kampeer staanplekke, is die De Bakke Santos Oord in Mossel Baai ‘n attraksie vir plaaslike en internasionale besoekers, families en wittebrood paartjies, georganiseerde groepe en kooperatiewe reisigers.

Direkte toegang tot die strand, 24-uur sekuriteit, skoon badkamers, wasgeriewe, krag punte, gras en volop skadu, als onder die toesig van ‘n vriendelike bestuurs-span, maak De Bakke Santos ‘n ideale vakansie oord.

Opwindende watersport, visvang en swem is verseker van die hoogtepunte. Die oord is gerieflik geleë langs twee Blou Vlag strande, naby Mosselbaai se middestad, die Garden Route Casino, en Mosselbaai Gholfbaan.
Aanwysings
George Road, Mosselbaai

AKTIWITEITE

Bergfiets roetes
Golf
Hengel
Putt putt
Speelpark vir kinders
Springmatte
Staproetes
Swem
Voëlskyk
Waterwurm
Wateraktiwiteite

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe:Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water:  Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt:Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

toilette-alles vullis-blik toilette stortbad restaurant kraanwater  braai  krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

Kontak persoon Kyle Dewar
Kontak nommer 076 058 7153
Kontak nommer 044 – 691 2915

TERUGVOER
[]
1 Step 1

Terugvoer oor kampplek

Dankie dat u die tyd neem om vir ons terugvoer van u kampervaring te gee. Gee vir ons u eerlike opinie oor die kampplek/oord. GEEN VUIL WASGOED NIE ASB.
Naam van kampplek
Naaste dorp aan kampplek
Watter tyd van die jaar het jy daar gekamp?
Beskrywing van u kampervaring
0 / 160
Algehele gevoel oor die kampplekReg of Weg
Naam en Vanjou naam en van

Ek bevestig dat die terugvoering gebaseer is op my persoonlike ervaringe en is my eerlike opinie oor die kampplek/oord. Ek het geen persoonlike betrokkenheid by die oord nie. Ek was geensins vergoed om die gradering te doen nie. Ek vertaan dat Lekker Kampplekke die reg het om vals inligting te verwyder. Lekker Kampplekke het ook die reg om die inligting te gebruik en te redigeer.

Previous
Next

Selfsorg Beskrywing

SELSORG

46 Kothuis Selfsorg Eenhede beskikbaak 
1 Slaapkamer Chalet Slaap 2
2 Slaapkamer Chalet Slaap 4
3 Slaapkamer ChaletSlaap 5
Chalet 33 Slaap 6