De Ark Karavaanpark

De Ark Karavaanpark

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Clarens – 8km
PROVINSIE: Vrystaat
GPS: 28°33’51.02″S  28°28’24.95”E
OMGEWING: Dam, Bosveld, Plaas, Wildplaas, Bergoord
TARIEWE VANAF: R850 per staanplek 

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 4
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Rivier
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING
Beskrywing De Ark is sowat 4 km vanaf Clarens op die teerpad, vanwaar jy afdraai op 4km grondpad tot by die plaas. Die pad is geskik vir die meeste sedanvoertuie maar ons sal aanbeveel dat voertuie met baie lae hoogteklaring, wel stadig moet ry.

Die kampplek is in die wildkamp, in die omliggende berge wat Clarens omring., geleë. Die kampplekke is eksklusief en die natuurskoon en uitsig is asemrowend, om dus elke kamper ‘n gevoel van saligheid en ‘n wonderlike ervaring te verseker.

Weens die toegangspad na die kampplekke, is die kampplekke slegs geskik vir 4×4 karavane en boswaens.

Elke kampplek bied die volgende:
– genoeg onderdak beskutting waaronder jy jou karavaan/boswa kan trek of wat julle as kuierplek kan gebruik.
– Privaat ablusie met ‘n vol badkamer en opwasgeriewe.
– Gas geysers vir warm water.
– Elektriese beligting
– ‘n Karavaan kragpunt (bring asb verlengingskoord) vir jou yskas en ander toebehore wat elektrisiteit gebruik.
Let asb dat die kragtoevoer nie geskik is vir die kook van ketels of stowe nie.

Maak asb vooraf reelungs as ons vir jou ‘n braai moet voorsien.

Om seker te maak alle kampers geniet ‘n wonderlike ontspannende kampervaring en om die wild in ag te neem in die kamp, word elke kampplek beperk tot 4 maks 6 kampers (kinders ingesluit). Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.

Aanwysings Neem die R712 vanaf Clarens na Golden Gate vir ongeveer 4.5 kms. Kyk uit vir die De Ark aanwysingsborde en afdraai aan jou regterkant. Volg die grondpad vir sowat 5.5km totdat jy De Ark Mountain Lodge op regterkant kry.
SELFSORG

Standaard Chalet 1-4 : Dubbelverdieping eenheid , dubbelbed op die boonste vlak, 2 enkelbeddens op die onderste vlak. Kaggel in die leefarea, en-suite stort. Geen TV. R790 pp wat deel, ontbyt ingesluit.

Chalet 5 & 6 : Eenheid met dubbelbed. Kaggel in die slaapkamer. Vol en-suite. R890 pp wat deel, ontbyt ingesluit.

Chalet 8 : Hierdie eenheid is die grootste chalet met sy eie leefarea/TV kamer. Koninggrootte bed. Kaggel in die leefarea. Tenvolle en-suite. TV. R1100 pp wat deel, ontbyt ingesluit.

Kinders : 2-12 jaar oud, R500 pkpn
Aandete moet vooraf byd ie oordbestuurder bestel word.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Kuier lapa
Staproetes
Wildkyk


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Privaat ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Kelly
Kontak nommer 0820840364
Epos reservations@deark-clarens.co.za
Webblad www.deark-clarens.co.za
FB