Damhuis Phisantekraal

Damhuis Phisantekraal

TIPE AKKOMODASIE: Selfsorg
NAASTE DORP: Durbanville
STREEK: Noordelike Voorstede
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S33°48’20.6 E18°38’46.5
OMGEWING: Dam, Plaas
TARIEWE VANAF: R275

Camping

Selfsorg Beskrywing

BESKRYWING

Beskrywing
SELFSORG AKKOMODASIE
Die Damhuis is gerieflike akkomodasie op Phisantekraal Plaas – gerieflik net buite Durbanville. Hierdie eenheid is rolstoel vriendelik en bied rustige verblyf in ‘n plaas atmosfeer.
• Die huis het 3 slaapkamers (6 persone per eenheid).
• Indien u verblyf langer as ‘n week is, word die bedlinne en handdoeke weekliks vervang;
• Die kombuis is ingerig vir 6 persone.
• Daar is ook ‘n binnebraai vir rustige saamkuier om die vuurtjie (hout word by aankoms verskaf, daarna is daar hout beskikbaar om te koop).
• Die eenheid word voor u aankoms skoongemaak en vir die res van u verblyf is u self vir die skoonmaak van die eenheid verantwoordelik.
• Daar is ‘n slaghuis op die plaas waar gaste vleis, biltong ens kan aankoop.

Aanwysings
Vanaf N1:
Neem die afrit na Durbanweg (R302) in die rigting van Durbanville. Ry verby Tygervallei Winkelsentrum aan jou linkerkant en hou aan ry met Durbanweg (R302). Durbanweg gaan oor in Durbanville se hoofstraat – jy sal verby ‘n Woolworths winkelsentrum ry aan jou linkerkant. Ry aan totdat jy ‘n sirkel kry (Durbanville Hoërskool sal aan jou linkerkant wees). Neem die 3de uitgang by die sirkel (Koeberg weg M58) (Adderley weg via Philidelphia). Ry met die M58 uit Durbanville uit. Ry verby D’Urbanvale op jou linkerkant. Phisantekraal se hekke is 2km vanaf D’Urbanvale se afrit aan regterkant – oorkant Diemmersdal Wynplaas.

AKTIWITEITE

TV: Ja
4×4 Roete: Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Staproetes: Ja
Gholf : In die omgewing
Hengel: Ja
Voëlskyk: Ja
Swem: Nee

stap restaurant fietsry

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

Kontak persoon  Hilda Penderis
Kontak nommer  082 825 0927