Ceaser’s Bush Camp

Ceaser’s Bush Camp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Ladysmith 15 km
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS: S 28*30’55.35″ E29*50’39.68″
OMGEWING: Dam; Bosveld; Plaas ;Wildplaas; Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R400 per persoon per nag

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Dam
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent honde

BESKRYWING
Beskrywing Ceaser’s Bush Camp bied selfsorgverblyf vir 8 gaste in 4 permanente tente.

Die kamp het nie konvensionele elektrisiteit nie, maar maak gebruik van sonkrag en lanterns. Elke tent is ingerig met enkelbeddens en deel die gebruik van badkamers met storte. Warm water word voorsien deur ‘n donkie-stelsel. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met ‘n tweeplaatgasstoof en ‘n gasyskas, en daar is braaigeriewe in die kamp. ‘n Skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.

Die tente word omring deur aalwyne en ‘n lieflike velduitsig. Gaste kan verskeie doendinge soos visvang, wildkykritte, kleiduifskiet, wandelings en fietsroetes op die plaas geniet

Aanwysings Vanaf Ladysmith vat die N11 na New Castle, 11 km uit die dorp uit draai regs by die groot Afrimat bord,hou regs deur die motorhek hou reguit aan en volg die bordjies
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Staproetes
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Seisoenaal- Jag


vis swings stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Gemeenskaplike kombuis

braai kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Karl
Kontak nommer 0839653060
Epos ceasersbushcamp@gmail.com
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 4
Tipe akkomodasie Safari tente
Selfsorg Tent 1- Slaap gemaklik 2 kan gereel word vir 3
Tent 2- Slaap gemaklik 2 kan gereel word vir 3
Tent 3- Slaap gemaklik 2 kan gereel word vir 3
Tent 4- Slaap gemaklik 2 kan gereel word vir 3
R400 per persoon