Blyde Canyon A Forever Resort

Blyde Canyon A Forever Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Lydenburg (82 km) Nelspruit (160km) Graskop(50km)
STREEK: Panorama
PROVINSIE: Mpumalanga
GPS: S24.58126 – E30.77161
OMGEWING: Forever oord
TARIEWE VANAF: KLIEK HIER

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 30
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Blyde Canyon, A FOREVER RESORT biede pragtige uitsigte oor die Blyde River Canyon, die derde grootste “canyon” ter wêreld. Hierdie oord het ‘n 3 –en 4ster gradering en is slegs sowat 160 kilometer vanaf Nelspruit en 50 kilometer vanaf Graskop geleë. Blyde Canyon, A Forever Resort is die ideale pitstop vir uitstappies na Pilgrim’s Rest en ander pragtige besienswaardighede in Mpumalanga.
Aanwysings Vanaf Lydenburgh ry jy deur Ohrigstad. Draai links na Graskop op die R532.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Volley Ball
Perdry
Tennis
Pluimbal

swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel
Ander Fasiliteite Ablusie met wassery

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Selfsorg Selfsorg eenhede met onderskeidelik 3 ster en 4 ster gradering. Die akkomodasie is geskik vir 2 persone tot ‘n maksimum van 6 persone. Een van die eenhede is rolstoelvriendelik.
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 0861 22 69 66