Bassfeather Country Lodge

Bassfeather Country Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Reitz (9km) 45min se ry na Clarens
STREEK: Noord-oos Vrystaat
PROVINSIE: Vrystaat
GPS: S 27.812836 E 28.504582
OMGEWING: Dam
TARIEWE VANAF: R160.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing

Bassfeather Country Lodge

Bassfeather Country Lodge is ‘n weggesteekte juweel, sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Die kampterrein is sowat 9km buite die dorpie Reitz aan die Noord-oos Vrystaat geleë. Die omgewing is pragtig en die groot dam by die Lodge is ‘n groot aantrekkingskrag vir kampers. Bring gerus jou boot saam om op die dam te geniet.

Die Country Lodge bied pragtige kampplekke en selfsorg akkomodasie. Bassfeather se kampterrein word goed onderhou met kampplekke op die water se rand of die opsie om tussen die groot natuurlike bome naby die ablusieblok te kamp. Bassfeather het ook ‘n opsie waar hulle vir jou gerieflike luukse tente oprig. Bassfeather Country Lodge beskik oor 6 gerieflike selfsorg chalets. Die 4 of 6 slaap eenhede is ingerig met ‘n televisie, stoof, yskas en mikrogolf. Die 4 bed chalets het elkeen 4 enkelbeddens. Die 6 bed chalets het 1 kamer met ‘n dubbelbed en 4 enkelbeddens op die 1ste vloer.

Aanwysings Sowat 9km buite die dorp van Reitz op die Warden pad.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Speelparkie
Visvang – vang en laat los (karp en black bass)
300 ha plaas
Bring jou boot saam
Water aktiwiteite
45 min se ry na die dorpie Clarens
1 uur se ry na Golden Gate, aan die voet van die Maluti bergreeks


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 6
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg SELFSORG CHALET
Bassfeather Country Lodge beskik oor 6 gerieflike selfsorg chalets. Die 4 of 6 slaap eenhede is ingerig met ‘n televisie, stoof, yskas en mikrogolf. Die 4 bed chalets het elkeen 4 enkelbeddens. Die 6 bed chalets het 1 kamer met ‘n dubbelbed en 4 enkelbeddens op die 1ste vloer.
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 082 378 6991