ABBA Game Lodge

ABBA Game Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Nylstroom / Modimolle (17km)
STREEK: Waterberge
PROVINSIE:  Limpopo
GPS: S 024.40616 E 028.016453
OMGEWING: Rivier, Dam,Plaas,Wildplaas
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Beskrywing Abba Game Lodge is geleë in die Waterberge, sowat 17km Noord vanaf Modimolle (Nylstroom). Die oord bied pragtige selfsorg akkomodasie in grasdak eenhede sowel as karavaan kampplekke. Die kampstaanplekke het elkeen sy eie grasdak lapa, braaiplek, elektrisiteit en die gebruik van die pragtige gemeenskaplike ablusiegeriewe. Van die kampplekke het ook ‘n privaat ablusie. Die grasdak lapa is groot genoeg om die meeste karavane te akkomodeer.
Aanwysings Volg die N1 vanaf Pretoria na Polokwane (Pietersburg).
Neem die Modimolle (Nylstroom) afrit by die Kraanskop Tolhek.
Ry deur Modimolle (Nylstroom) op die Ellisras / Vaalwater pad.
Draai links op die grondpad by die Donkerpoort bord.
Hou regs by die vurk in die pad en ry verby die Donkerpoort Dam.
Ry totdat jy die Abba Game Lodge ontvangshekke aan die regterkant sien.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Warmwater, kouewater & kiddies swembad
Bootjies op die dam
Visvang – catch & release (Karp, Black bass)
Volleyball baan
Pool tafels
DSTV
Groot skaakstel
Saterdag Bring-en-Braai


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja
Ander Fasiliteite: Die kampstaanplekke het elkeen sy eie grasdak lapa.
Die grasdak lapa is groot genoeg om die meeste karavane te akkomodeer.
Kroeg en Restaurant
Saterdag Bring-en-Braai

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 079 488 1679
Kontak nommer 079 488 1679

SELFSORG

SELFSORG

Abba Game Lodge beskik oor selfsorg eenhede geskik vir 2, 4, 6, en 8 gaste.
Al die eenhede is tenvolle toegerus.
Bring asb net jou eie handdoeke.