Gourmet Cravings

Gourmet Cravings

Gourmet Cravings verskaf beslaggereed baksels – spesifiek geformuleer vir kampeerders. Die bierbrood benodig eenvoudig net ‘n bier om die beslag te meng. Die res van die produkte benodig slegs alledaagse bestanddele soos melk en eiers, produkte wat elke kampeerder saamneem as hy gaan kamp. Gourmet Cravings is beskikbaar by al die CAMPWORLD takke en die meeste kettingwinkels.

Gourmet Cravings (Pty) Ltd 5 Adderley Street, Longacres, Langebaan, Western Cape, S.A 7357

accounts@gourmetcravings.co.za . Kontak persoon Belyda Coetzee  072 838 4165