Conqueror Northgate

Welkom by Conqueror Northgate

Conqueror bied jou ‘n huis weg van jou eie huis af, met al die luukshede wat jou hart begeer!  Met ‘n Conqueror hoef jy nooit weer  bekommerd te wees oor wat die pad se toestand is, of waar jy heen wil gaan met jou vakansie nie.

Kom kuier vir ons by Conqueror Northgate en Midrand waar jy al ons produkte op vertoning kan sien.

Ons dienste sluit in:

–              Verkope van nuwe Conqueror produkte

–              Verkope van gebruikte produkte (Pre-Loved)

–              Dienste van Karavane en Sleepwaens

–              Skoonmaak dienste

–              Verhuring van Karavane en sleepwaens

–              Verstellings en herstelwerk aan jou tent

–              Die maak van ander Canvas produkte

Kontak:

Northgate – Vivian 083 229 4276  |  vivian@conqueror-jhb.co.za

Midrand – Johan 082 651 9471  |  johan@conqueror-mid.co.za

http://www.conqueror-jhb.co.za

WELKOM by die  Conqueror Connection Facebook blad

Conqueror Produkte

unnamed