Caravan Services and Repairs

Caravan Services and Repairs

Caravan Services and Repairs

Caravan Services and Repairs is ‘n alombekende besigheid in die karavaan bedryf.  Ons doen reeds vanaf 2000 besigheid in Kempton Park.  Ons is trots op die gehalte diens en vakmanskap wat ons aan die karavaan industrie lewer.

Ons streef daarna om ter alle tye ‘n professionele en spoedige diens aan ons kliënte te lewer.  Ons kliënte word diens van hoogstaande gehalte verseker.  Caravan Services and Repairs onderneem om jou gemoedsrus te gee en ‘n eerlike evaluering van jou karavaan aan jou te bied.

Ons het ‘n tenvolle toegeruste werkswinkel waar alle werk gedoen word onder die toesig van die eienaar homself.  Caravan Services and Repairs sien uit daarna om vir jou tot diens te wees. Kontak Sell: 082 652 8139

Die Dienste sluit die volgende in:

– Caravan services
– Resealing of joints
– Installing laminated wood flooring (for the modern look)
– We refurbish caravan windows
– Removing scratches
– Restore the shine to faded windows
– We can do alterations to your interior
– We can also polish the exterior of your caravan to a super shine
– We do trailer services and modivications