Bundu Showers

Bundu Showers

Bundu Showers

Bundu Showers kampstorte is gemaak van vlekvrye staal. Koppel aan ‘n gasbottel en tuinslang of 12V pompie. Ideaal vir kampeer, 4X4 en enige buitelewe aktiwiteite. Warm water by jou eie staanplek binne ‘n paar sekondes.

Adres van besigheid
755 31ste Laan, Villeria, Pretoria
Gauteng
Kontak persoon Robert Hurn
Kontak nommer
072 504 9580

Verkoop prys: R2 800

sales@bundushowers.com

https://www.bundushowers.com/ 

BUNDU SHOWERS is ook by die volgende plekke beskikbaar:
– Voetspore;
– Tentco Jetpark;
– CampWorld Gezina;
– 4X4 Megaworld Centurion;
– 4X4 Megaworld Strijdompark;
– Brothers Arms;
– GT trailers.