Alum Box Canopies

Alum Box Canopies

Alum Box Canopies

Vervaardiger van Aluminium Bakkie Canopies, Aluminium Bokse en verskaffer van 4×4, Kamp en Bakkie produkte.

Alum Box Canopies is ‘n familiebesigheid wat reeds vanaf 2008 besigheid doen in Benoni, aan die Ooste van Gauteng.

Hierdie besigheid vervaardig Aluminium diens kappies vir die volgende serktore: Mynsektor, Vervoersektor, Tweedehandse Trokke en Bus handelaars, Auto-elektroniese kontrakteurs, Grondverskuiwings besighede, Installasie besigheide, Konstruksie maatskappye, Sekuriteitsmaatskappye, SAPS en Metro voertuie asook Elektrisiëns en ander besighede.  Alum Box Canopies is geskik vir alledaagse gebruik.   Die besigheid is ook die verskaffer van die Roll Over Protection Systems(ROPS) – hierdie kappies pas op enige tipe ROP stelsel.

Alum Box Canopies vervaardig ook die volgende Aluminium produkte: Gereedskapkaste met en sonder ‘n laaisisteem, Soliede Bin Covers, Foldable Bin Covers, Dubbeldeur gereedskapkaste (Flat & Sloped), Werkswinkel gereedskapkaste met wieletjies, Water & Brandstof tenke en Tailgate covers. Hierdie maatskappy bied kwaliteit produkte teen bekostigbare pryse.  Kontak gerus vir Alum Box Canopies vir enige standaard of spesiaal ontwerpte aluminium produkte.

KONTAK ONS
16 Harpur Rd
Benoni, Gauteng, South Africa
Call 011 845 3672

cacf@mweb.co.za