,

Vloedbos

Vloedbos

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Caledon 25km
STREEK: Overberg
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: -34.333237, 19.694745
OMGEWING: Plaas

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 46
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater /Warmwater
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak free-wifi

BESKRYWING
Vloedbos is ‘n pragtige kampplek en ideaal vir ‘n familie vakansie. Die kampterrein is geleë op ‘n plaas in die hartjie van die Overberg, tussen Caledon en Bredasdorp en sowat 45km vanaf Hermanus. Vloedbos se kampterrein is baie netjies en is trots op die diens wat hulle lewer. Die waterwurm, onderdak warmwater swembad en speedslide is ‘n groot aantrekking na hierdie kampterrein. Daar is ook ‘n verskeidenheid selfsorg akkomodasie beskikbaar
Aanwysings:
Neem die N2 en draai af by Caledon. Ry deur Caledon en neem die R316 (Bredasdorp pad). Ry 30km tot op kruising Standford – Riviersonderend – draai links (Riviersonderend R326). Ry sowat 1.5 km en draai links by die Vloedbos-bord – volg asb die aanwysers.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Waterwurm
Ander Aktiwiteite Treintjie ritte, paintball, kontant winkel, driving range.

swings stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Porta potty geriewe
Kragpunt
Eie braai
Winkel

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 10
Tipe akkomodasie Safari tente
Stilstaande Karavaan
Ander
Selfsorg Vloedbos huis (slaap 10 mense), Fynbos huis (slaap 10 mense), Taaibos en Doringbos (slaap elkeen 6 mense), Liefbos chalet (slaap 2 mense), Soetbos chalet (slaap 4 mense), x2 Tent cabins (slaap elkeen 4 mense), Vinkie karavaan (slaap 4 mense), Kelkiewyn karavaan (slaap 5 mense). Tariewe verskil, afhangend van seisoen.

SELFSORG

RESENSIES

[avia_codeblock_placeholder uid="0"]