,

Umoya Game Lodge

Umoya Game Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Warmbad (Bela-Bela) 2km
STREEK: Waterberg
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S24.90617 – E28.26809
OMGEWING: Bosveld
TARIEWE VANAF: Vanaf R350.00 Pryslys

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 64
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Beskrywing Umoya is sowat 2km buite Warmbad (Bela-Bela) op die R516 Thabazimbi pad aan die voet van die Waterberg geleë. Hierdie pragtige oord bied kampplekke met privaat ablusie sowel as staanplekke met netjiese gemeenskaplike ablusiegereiwe. Daar is ook 5 tenvolle toegeruste selfsorg tenthuise. Daar is baie aktiwiteite vir oud en jonk, soos die kouewater swembad, die warmwater swembad, putt-putt, speelgrond en ‘n plaaswerf.
Kom geniet die pragtige omgewing waar Umoya geleë is, slegs ‘n uur se ry vanaf Pretoria en sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Die oord is geleë in die hartjie van die Bosveld, slegs 2 km buite Warmbad (Bela-Bela)KARAVAAN STAANPLEKKE:

Privaat ablusie met stort:
Die oord spog met 12 kampplekke met privaat ablusiegeriewe. Hierdie staanplekke het elkeen sy eie stort, toilet, wasbak en was area om jou skottelgoed te was DSTV is beskikbaar, bring asb net jou eie kaart, dekodeerder en TV.

Private ablusie met stort en bad:
‘n Verdere 16 kampplekke is beskikbaar met privaat ablusie. Hierdie staanplekke het elkeen sy eie bad, stort, toilet, wasbak en was area om jou skottelgoed te was DSTV is beskikbaar, bring asb net jou eie kaart, dekodeerder en TV.

Gemeenskaplike Ablusie:
36 kampplekke is beskikbaar met pragtige gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Aanwysings 2 km vanaf Bela-Bela op die Thabazimbi Rooiberg pad
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Swembad – warm en koud
Trampoline
Volleyball
Opblaas glyplank te huur by die winkel
Visvang – vang en laat los
Plaaswerf
Cocktail bar


vis swings swem fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
SELFSORG

4-sleeper-tenthouses

Tipe akkomodasie Safari tente
Selfsorg 4 Slaap Tenthuise:
Hierdie selfsorg tenthuise bied slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid bestaan uit ‘n kamer met ‘n dubbelbed en ‘n tweede kamer met nog 2 enkelbeddens. Die derde vertrek is die badkamer met ‘n sink bad en ‘n privaat buitelug stort. Die tenthuis het ook ‘n klein kombuisie met yskas, ketel en broodrooster in die tenthuis. Buite braaigeriewe is beskikbaar by jou tenthuis.
Kontak persoon Die oordbestuurder
Kontak nommer 076 791 2227
Kontak nommer 014 001 7008
Epos herman@mbizi.co.za
Epos booking1@umoyalodge.co.za
[avia_codeblock_placeholder uid="0"]

Sondela Natuurreservaat

Sondela Natuurreservaat

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (Warmbad) 10km)
STREEK: Waterberge
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.894250 E 28.394120
OMGEWING: Bosveld, Plaas, Wildplaas, Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R335

Camping

SPESIALE PAKETTE OP ALLE AKKOMODASIE

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 141
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

selfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdakgeen-hondeswem

BESKRYWING
Beskrywing Sondela se karavaanpark het reeds verskeie toekennings ontvang en is aangewys as een van SA se Top 100 oorde. Die grasperke is welig groen, genoegsame koeltebome en ablusiegeriewe van ‘n hoë standaard. By jou aankoms word jy verras met ‘n heerlike koeldrank en pannekoek terwyl ‘n span jou kampplek vir jou opslaan. Jy sal ook ‘n gratis sak ys en hout ontvang sowel as ‘n trekker wildrit vir 4 persone. As dit tyd is om op te pak, sal die span ook jou kampplek vir jou netjies afslaan. Daar is sowat 89 standaard kampplekke met gesamentlike ablusiegeriewe. 52 Kampplekke het privaat ablusiegeriewe. Al die kampplekke is lekker groot met elektrisiteit en jou eie braai. Vir jou grief is daar ‘n warmwater swembad sowel as vele ander attraksies. Sondela het ‘n 4 ster gradering.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Pooltafel, tafeltennis & veerpyltjies
Warm, koue en kiddies swembad
Skyfskiet
Perdry
Boeresport


swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

Ander Fasiliteite 52 kampplekke met privaat ablusie
89 kampplekke met gemeenskaplike ablusie
Premier lapa
Tradisionele lapa

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next

STANDAARD KAMPPLEKKE – 4 persone:
Midweek (Buite Seisoen): R335.00 / kampplek / nag
Naweke en skoolvakansies: R550.00 / kampplek / nag
Hoog seisoen, Desember vakansies en langnaweke: R670.00 / kampplek / nag

KAMPPLEKKE MET PRIVAAT ABLUSIE – 6 persone:
Midweek (Buite Seisoen): R420.00 / kampplek / nag
Naweke en skoolvakansies: R660.00 / kampplek / nag
Hoog seisoen, Desember vakansies en langnaweke: R845.00 / kampplek / nag

Spesiale pakette

Peppertree Lodge

Peppertree Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela-Bela
STREEK: Limpopo
PROVINSIE: Limpopo
GPS:25°04’32.3″S 28°21’37.4″E of -25.075640,28.360388
OMGEWING: Bosveld
TARIEWE VANAF: R180 vir Kampplek per nag
R250 vir Selfsorg Eenhede Per persoon Per nag

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 20
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Peppertree Lodge Karavaan en kampterrein is buite Bela-Bela geleë.
Verblyf word in 4 selfsorghuise en ‘n karavaanpark met ablusiegeriewe aangebied.Die karavaanpark bied staanplek vir 20 karavane of tente en het ablusiegeriewe met baddens en storte, asook braai-areas, kragpunte en watertoegang.Selfsorg Huise:
Baobab het 5 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n volledig toegeruste kombuis.
Peppertree het 3 slaapkamers, 1 badkamer en ‘n kombuis.
Marula het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ‘n kombuis.
Mopane het 1 slaapkamer en 1 badkamer.

Geriewe op die perseel sluit ‘n gemeenskaplike swembad, ‘n plonspoel, vlugbalbaan, netbalnet, speelparkie met trampoline en wipplank en geriewe vir konferensies of funksies vir 100 mense in.

Doendinge op die plaas sluit swem, vlugbal, skaak en netbal in, terwyl die omliggende gebied weer geleentheid vir voetslaan, wildritte, perdry en Zipline-avonture bied.

Dit is naby besienswaardighede soos Mystic Monkeys en Feathers Wildpark, Rust de Winter Natuurreservaat en Waterberg Zipline Adventures.

Aanwysings – Continue to the R21;
– Merge onto the R21 and continue for 33.1 km;
– Use the left lanes to take exit 134 for N1 north toward Polokwane and continue for 1.6 km;
– Merge onto the N1 and continue for 70.2 km;
– Take exit 205 toward Rust De Winter/R101/Piennarsrivier;
– Turn left at the sign for Rust De Winter;
– Turn right onto the R101 and continue for 13.6 km;
– Turn right at the sign for Lehau and continue for 4.9 km;
– Turn left onto the gravel road;
– After 400 m, turn right and continue towards Peppertree Lodge Caravan and Camping Site.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Vlugbal, Skaak, Kar of Fiets ritte om die Wild te bekyk


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Winkel

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak
Kontak persoon Vicky Labuschagne
Kontak nommer 0761377759
Epos info@peppertree-lodge.co.za
Tariewe

Buite Seisoen in die week P/P/N Naweke Skool vakansies en Lang naweke
Boabab (12 x Bed)
Eenheid R 850.00 R 900.00 R 1 050.00
Meer as 8 mense P/P/N ekstra R 100.00

Pepper Tree(8 x Bed)
Eenheid R 750.00 R 850.00 R 950.00

Mopane (4 x Bed)
Eenheid R 550.00 R 650.00 R 750.00

Marula(6 x Bed)
Eenheid R 700.00 R 800.00 R 850.00

Buite Seisoen in die week per staanplek 6 persone per staanplek Skool vakansies en naweke 6 persone per staanplek
Kampeer Staanplek
Eenheld per dag R 110.00 R 200.00

SELFSORG

Baobab Huis - 12 Persone
Selfsorgeenhede: 4
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Baobab Huis – 12 Persone
5 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en 1 stapelbed. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen ‘n koningingrootte-bed. Die een badkamer is in die vierde slaapkamer en die ander badkamer word gedeel en het ‘n bad.
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen.

Outside1.10

Peppertree Huis - 8 Persone

Peppertree Huis – 8 Persone
3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 1 koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ‘n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer word gedeel tussen die 3 slaapkamers en het ‘n stort en ‘n bad.
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen.

 pt

Marula Huis - 6 Persone

Marula Huis – 6 Persone
2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het ‘n koningingroote-bed en deel ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en ‘n stort met die tweede slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens.
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen.

Marula Huis - 6 Persone

Mopane - 4 Persone

Mopane – 4 Persone
‘n Woonstelletjie met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die badkamer het ‘n bad en stort. n Sleeper Couch is in die Sitkamer wat 2 ekstra mense slaap
Prys: R220 per persoon per nag – weeksdae buite seisoen
R250 per persoon per nag – naweke, vakansie dae en binne seisoen

Mopane - 4 Persone Mopane - 4 Persone

Tariewe

Buite Seisoen in die week P/P/N Naweke Skool vakansies en Lang naweke
Boabab (12 x Bed)
Eenheid R 850.00 R 900.00 R 1 050.00
Meer as 8 mense P/P/N ekstra R 100.00

Pepper Tree(8 x Bed)
Eenheid R 750.00 R 850.00 R 950.00

Mopane (4 x Bed)
Eenheid R 550.00 R 650.00 R 750.00

Marula(6 x Bed)
Eenheid R 700.00 R 800.00 R 850.00

Buite Seisoen in die week per staanplek 6 persone per staanplek Skool vakansies en naweke 6 persone per staanplek
Kampeer Staanplek
Eenheld per dag R 110.00 R 200.00

RESENSIES

,

Mbizi Game Lodge

Mbizi Game Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela Bela (8km)
STREEK: Waterberg
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S24.89821 – E28.216049
OMGEWING: Wildplaas
TARIEWE VANAF: R310 – R1098

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 140
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak free-wifi

BESKRYWING
Beskrywing Mbizi Game Lodge spog met ‘n pragtige toegerus woonwapark (hoofkamp) met ‘n klein waskamer en opwas fasiliteite, verskillende tipes van chalets, tent huise en 2 ander karavaan Kampe

Mbizi Game Lodge Hoof kamp:
Al die staanplekke het 15 amp elektrisiteit. Blou karavaanprop word benodig
Gedeelde ablusiegeriewe, ( familiebadkamers in hoofkamp)
Staanplekke met privaat ablusie
Buitelug ablusiegeriewe
2 staanplekke het privaat Jacuzzi beskikbaar

Mbizi Game Lodge Eko Boskamp:
Kampplek langs die hoof kamp – geen elektrisiteit
Ablusie toegerus met solar krag
Hierdie kamp is vir jou meer avontuurlustige kamper

Mbizi Game Lodge Wildskamp (Ekspo Area):
Aan die buitekant van die hoof kamp gelee. Hierdie kamp is nie so luuks nie, maar kampers kan die heerlike Bosveld atmosfeer hier geniet.
Die kampplekke is toegerus met elektrisiteit en die ablusiegeriewe met solar panele.

Aanwysings Mbizi Game Lodge is 8 km vanaf Bela Bela (Warmbad) op die R 516 Rooiberg / Thabazimbi pad. Aan die voet van die Waterberg.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Sauna
Jacuzzis
Pool tafels
Volleyball
Paintball
Plaaswerf
Klipgat Cocktail Kroeg in die swembad


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Familie badkamers
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel
Ander Fasiliteite Wegneem etes
Wassery
ATM
Drankwinkel
Sekuriteit

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Die oordbestuurder
Kontak nommer 071 609 9799
Kontak nommer 014 001 7007
Epos herman@mbizi.co.za
Epos booking2@mbizi.co.za

Mbizi_2017_Pryslys

Kamp Inligting

SELFSORG

Thaba Monaté Game Lodge

Thaba Monaté Game Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela Bela
STREEK: Limpopo
PROVINSIE: Limpopo
GPS: -24.810226, 28.327694
OMGEWING: Bosveld/Wildplaas/Bergoord/Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R120

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 130
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Beskrywing Thaba Monaté Game Lodge is in die hartjie van die Waterberge by  Bela-Bela (Warmbad) in die Limpopo provinsie geleë en is slegs sowat 1h30 se ry vanaf Johannesburg.

Hierdie familie-oord bied vir kampers ‘n stil en rustige omgewing om heerlik te kom ontspan.  Daar is lekker kampplekke in die skadu of gaste kan in een van die luukste selfsorg eenhede kom bly.  Die oord bied baie vir die kamper in terme van geriewe en fassiliteite in ‘n 400hektaar reservaat en is bekend vir sy ongerepte natuur, wildlewe en gemaklike atmosfeer.

Thaba Monaté bied vir kampers ruim en gelyk staanplekke met gras en skaduwee.  Die staanplekke het 15amp elektriese punte, waterpunte eb ‘n braaiplek.  Die ablusiegeriewe is baie netjies en het ook familie badkamers vir gesinne met klein kinders.  Elke staanplek het ook sy eie vullisdrom.

Thaba Monaté bied vir die kampers ‘n keuse tussen 2 verskillende kampplekke:

Rooibok Park met 14 ruim kampplekke (12m x 12m).  Hierdie kampplekke is naby die meeste van die fassiliteite geleë.  Daar is 1 ablusieblok met ‘n familie badkamer.  Hierdie kamp is ideaal vir groep Besprekings.

Nyala Park bied 105 ruim kampplekke (10m x 10m).  Hierdie kampplekke is ‘n bietjie verder van die oord se fassiliteit.  Daar is  verskillende ablusieblokke met familie badkamers in elk van die ablusiegeriewe.  Hierdie park het ‘n klein plonspoel vir warm somerdae sowel as springmatte en ‘n speelpark vir die kinders.

Aanwysings
  • Neem die N1 North Highway na Polokwane (Pietersburg)
  • Ry verby die “The Carousel Casino”
  • Neem die “Bela-Bela – Settlers – Codrington” afrit en draai links
  • Ry tot by die  “T” aansluiting en draai regs na Bela Bela (Warmbad)
  • Ry die dorp in en draai regs by Potgieters Road (eerste verkeerslig)
  • Ry verby Klein Kariba ± 5km tot by die Thaba Monate bord (draai links)
  • Ry op die grondpad vir  ± 1.6km tot by die hoof ingang.
  • Welkom by Thaba Monaté!  Ons weet julle gaan sommer lekker by ons ontspan!
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergklim
Grootskerm TV
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Tennie, Leeu toere, Ziplines


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Marily/Sussie/Rucel
Kontak nommer 0721357559
Epos info@thaba-monate.co.za
Webblad www.thabamonate.co.za
,

Silver Rocks Karavaanpark

Silver Rocks Karavaanpark

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (Warmbad) (18km)
STREEK: Modimolle
PROVINSIE:  Limpopo
GPS: S 24.762418 E 28.327064
OMGEWING:  Bosveld Plaas
TARIEWE VANAF: R75

Camping


Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 51
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING
Beskrywing Silver Rocks Karavaanpark het ‘n 4 ster gradering en is op ‘n 510 hektaar wildsplaas, omring deur die Waterberge bosveld, geleë. Die oord is sowat 18 km buite Bela-Bela (Warmbad) en slegs 130 km vanuit Pretoria.

Silver Rocks stel uiters hoë standaarde in luukse kampering met 51 tenvolle toegeruste gras staanplekke (12 m x 12 m). Die staanplekke het almal braaigeriewe en 220V elektrisiteit. Die 5-ster-ablusiegeriewe het ‘n opwasarea met wasmasjiene, asook 2 private familie badkamers. Die een familiebadkamer is rolstoelvriendelik.

Daar is ook 3 x tweeman tente in die bos op die oewer van die Nylrivier beskikbaar – bring net jou eie beddegoed en eetgerei asb.

Die oord bied aktiwiteite soos ‘n swembad, putt-putt baan, trampolien, speelpark, krieketveld, wildkyktoere, voëlkyk, voetslaan- en bergfietsroetes.

Aanwysings Die ingang na die Kampterrein is sowat 3km op die De Nyl Zyn Oog Road (grondpad).
20km Noord vanaf Bela Bela op die R101 rigting Modimolle/Nylstroom – 130km vanaf Pretoria.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Krieketveld


swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Ja
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Nee

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 014 940 1219

Tariewe onderhewig aan verandering deur die kampeienaar.
Karavaan / Tent staanplekke
Laag Seisoen:
R75.00 pppn
Hoog Seisoen:
R100.00 pppn
(Kinders jonger as 10jaar is 50% van die volwasse tarrief)
Maximum 6 persone per kampplek.

Hoog Seisoen gedurende lang naweke en Desember skoolvakansies. Naweek tariewe is van toepassing tydens alle skoolvakansies.

Pensioner (60+)
R50.pppn
(ID of rybewys moet asb getoon word vir bewys van ouderdom)

Maandelikse tarief (Slegs tydens laag seisoen)
R2,250.00 vir 2 volwassenes vir 1 kampplek

2 Bed Tent
Laag Seisoen:
R280.00 per nag
Hoog Seisoen: (Lang naweke, publieke vakansies en Desember vakansies)
R400.00 per nag

SELFSORG

Selfsorg Safari tente

Selfsorg Safari tente
Daar is 3 x tweeman tente in die bos op die oewer van die Nylrivier beskikbaar – bring net jou eie beddegoed en eetgerei asb.

2 Bed Tent
Laag Seisoen:
R280.00 per nag
Hoog Seisoen: (Lang naweke, publieke vakansies en Desember vakansies)
R400.00 per nag


,

Warmbad A Forever Resort


Warmbad A Forever Resort

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Bela-Bela
STREEK: Waterberge Bela-Bela
PROVINSIE: Limpopo
GPS:-24.88535 28.29155
OMGEWING:  Forever oord
TARIEWE VANAF:  KLIEK HIER

Camping rdtoplaurel_ll_r


Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 285
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Warmbad A Forever Resort bied 285 kampplekke met elektrisiteit. 60 van hierdie kampplekke word as luukse kampplekke geklasifiseer. Die kampplekke word deur 8 ablusieblokke gediens.
Aanwysings Vanaf Johannesburg en Pretoria:
Neem die M1 Noord vanaf Johannesburg.
Neem die N1 Noord (Ben Schoeman) na Pretoria.
± 100 km Noord vanaf Pretoria draai jy af by die Settlers/Bela-Bela afrit.
Draai links na Bela-Bela en ry ± 8 km.
By die T-aansluiting sal jy die oord voor jou gewaar.
Draai regs oor die trein brug en draai links by die eerste straat.
Volg die pad na links om die oord se ingang te bereik.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Waterwurm
Ander Aktiwiteite Koue en verhitte swembad
Klimmuur
Foefieslide
Buite skaak
Muurbal
Tennis


swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Karavaan kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite Restaurant
Hydro en Spa

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Selfsorg Kothuise en chalets wat selfsorg akkomodasie bied vir 2 tot 6 gaste
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 014 736 8677
,

Bosfontein

Bosfontein

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (12km) / Nylstroom (20km)
STREEK: Waterberge
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.826640 E 28.396070
OMGEWING:  Bosveld
TARIEWE VANAF: R380.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 53
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Bosfontein woonwa oord is op ‘n klein plasie geleë tussen Bela-Bela en Modimolle. Een van die twee natuurlike fonteine in die Tweefontein geskiedkundige area kan hier gevind word.

Bosfontein beskik oor 53 skaduryke woonwa staanplekke met 10A kragpunte en waterkrane. Sommige staanplekke het plaveisel. Die ablusiegeriewe bestaan uit mans en dames badkamers met ‘n spesiale badkamer vir kleingoed in die dames badkamer, opwasgeriewe en chemiese toilet spoelgeriewe.

Vier eksklusiewe gesinsbadkamers (nie privaat badkamers) is teen ‘n ekstra koste beskikbaar.

‘n Luukse chalet wat 4 persone kan huisves is ook beskikbaar.

Aanwysings Neem die N1 Hoofweg vanaf Gauteng, Pretoria na Polokwane (Pietersburg). Neem die Settlers / Warmbad afrit en ry tot by die T-aansluiting. Draai regs by die T-aansluiting en ry in die rigting van Bela-Bela (Warmbad). Ry bo-oor die brug tot by die eerste verkeerslig. Draai regs in die rigting van Modimolle (Nylstroom). Draai regs by die Eersbewoon pad. Volg die pad vir ongeveer 6.3 km. Kyk uit vir Bosfontein Woonwa Oord Bord aan die linkerkand van die pad. Draai lings en volg die grondpad vir ongeveer 800m tot by die hek.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Warmwater & Kouewater swembad
Baba swembad met water glybaan
Wildrit met Bosfontein se vervoer
Visvang (vang en vrylaat)
Vlugbal
Pool
Tafeltennis
170m Gholf Dryfbaan


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg ‘n Luukse Chalet wat 4 persone kan huisves is beskikbaar. Die eenheid is tenvolle toegerus, jy moet slegs jou eie handoeke saambring.
Kontak persoon Deon & Martie Beukes
Kontak nommer 083-741-9097
Kontak nommer 083-308-9502

Lae Seisoen (4 persone): R380.00 / kampplek / nag
Lae Seisoen (4 persone): R380.00 / kampplek / nag
Skool Vakansies (4 persone): R400.00 / kampplek / nag
Langnaweke (4 persone): R450.00 / kampplek / nag
Addisionele Persoon: R100.00 pppn
Gesinsbadkamers: R20.00 / dag

Lae Seisoen – Alle naweke buiten langnaweke
Hoë Seisoen – Desember Skoolvakansie
* Persone sluit kinders en baba’s in

,

Mabalingwe Game Reserve

Mabalingwe Game Reserve

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela (Warmbad) (28km)
STREEK: Bela-Bela Waterberge
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S 24.8464 E 28.04758
OMGEWING: Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R200.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 70
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja/wi fi

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing By Mabalingwe Game Reserve beleef jy die spreekwoordelike hemel op aarde, hetsy jy ‘n wegbreek naweek beplan, konferensie fassiliteite benodig vir jou maatskappy of dalk ‘n funksie wil reël – Mabalingwe sal in al jou behoeftes kan voorsien. Kom beleef die Africa atmosfeer wat Mabalingwe vir jouk an bied!

Die kampplek is geskik vir beide karavane en tente. Daar is 70 geplaveide kampplekke, waarvan sommige vol skaduwee bied vanaf die omliggende bome. Al die staanplekke het elektriese punte. Daar is oral vullisdromme om die netheid van die park te verseker. Die 3 ablusieblokke is goed toegerus. Een van die ablusieblokke is toegerus met 2 familiebadkamers vir families met kinders.
Geniet die rustigheid van die park. Daar is beide ‘n warmwater en kouewater swembad, ‘n putt putt baan sowel as ‘n speelgrond vir die kinders om te geniet.
Vir kampers se gerief is daar beide ‘n drankwinkel sowel as ‘n winkel vir al die benodigdhede wat dalk by die huis agtergebly het. Daar word ook daagliks vars brood verkoop sowel as wegneemetes en ander geskenkies om jou te herrinner aan jou heerlike kuiertjie by Mabalingwe.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Warm en kouewater swembad
Besigtigingstoere om die predatore te voer.
Spanbou


swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Konferensie: Ja
Winkel: Ja

braai kraanwater krag stortbad

SELFSORG

Verskeidenheid van selfsorg akkomodasie beskikbaar.

BESOEK ONS WEBTUISTE WWW.MABALINGWEGAMERESERVE.CO.ZA EN LOER GERUS NA SEKELBOSGAT, ROOIBOKLAAGTE EN KAYA CHANE, OM NET N PAAR TE NOEM.

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 014 736 9000
Kontak nommer 014 736 9000
Hoog seisoen @ R 180.00 / kampplek & R90.00 pppn
Laag seisoen @ R120.00 / kampplek & R40.00 pppn
Pensionaris (Slegs laag seisoen) R 85.00 / kampplek / nag