Soek

Soek vir Kampplekke in ‘n spesifieke Ligging

Soek Weer

Troeteldiervriendelik

Forever Resorts

ATKV Oorde

Kliënte Terugvoer

Hierdie is die tuiste van die ernstige “kampers”! (Kampeerders is iets anders!)

Natie Engelbrecht

Baie beslis ‘n moet vir elke kamper. Oulike inligting op die ‘app’ ook wat baie tyd spaar en ‘n oorsig gee van die belangrike asook lekker goed.

Riaan Franzsen

Baie dankie vir n kwaliteit blad. Verskaf goeie inligting vir ons kampers en lyk of mense hier respek het vir mekaar met hul kommentare. Hou so aan!

Marié Cilliers Munnik

Ek wil graag vir Lekker Kampplekke en sy lede baie baie dankie sê. Julle het my soektog na kampplekke in die Kruger Nasionale Park so maklik gemaak. Julle is awesome!

Jeanette Stoltz

Ek’s mal oor julle blad! Van plekke gelees en gesien wat ek nie eers van geweet het nie. Wil bietjie gaan explore en uit met volgende kamp wat voorlê. Dankie vir julle puik blad.

Susan Olwage

Ek en my man is afgetree en rits rond en “oefen“ nog om te kamp. Julle blad help baie om die lekkerste plekke uit te snuffel om te beproef!

Nadia Crafford